Lukas 21:22 Bybel vir Almal (ABA)

Want dit sal ’n tyd wees wanneer God die mense van Jerusalem sal straf, sodat alles kan gebeur wat in die Ou Testament geskryf is.

Lukas 21

Lukas 21:20-25