Lukas 2:28-30 Bybel vir Almal (ABA)

28. Simeon het die Kindjie in sy arms gehou en hy het God geprys en gesê:

29. Here, U het gedoenwat U vir my gesê het.Nou kan ek sterf, ek is tevrede,

30. want ek het selfdie Redder gesien.

Lukas 2