Lukas 11:43 Bybel vir Almal (ABA)

Fariseërs, dit sal sleg gaan met julle, want julle wil op die belangrikste plekke in die sinagoges sit, en julle wil hê die ander mense moet julle groet op die plekke in die stad waar die mense bymekaarkom.

Lukas 11

Lukas 11:42-49