Lukas 1:74-76 Bybel vir Almal (ABA)

74. dat Hy ons sal redvan ons vyande.Hy het gesê ons sal niebang wees nie,ons sal Hom aanbid,

75. ons sal net vir Hom dienen altyd lewe soos Hy wil hê.

76. En jy, kindjie, jy sal ’n profeetwees van die Hoogste God.Jy sal die pad gereedmaakvir die Here, en dan sal Hy kom.

Lukas 1