Lukas 1:57-59 Bybel vir Almal (ABA)

57. Toe Elisabet se baba later gebore is, was dit ’n seuntjie.

58. Haar bure en familie het gehoor dat die Here goed was vir haar en hulle was baie bly saam met haar.

59. Op die agste dag het die mense gekom om die kindjie te besny. Hulle wou hom Sagaria noem. Dit was ook sy pa se naam.

Lukas 1