Levitikus 9:18 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna het hy die bul en die skaap-ram geslag wat die ete-offers van die volk moes wees. Sy seuns het die bloed vir hom gebring, en hy het die bloed teen die altaar gespat, oral rondom die altaar.

Levitikus 9

Levitikus 9:15-21