Levitikus 3:16-17 Bybel vir Almal (ABA)

16. Die priester moet dit op die altaar verbrand. Dit is ’n vuur-offer wat lekker ruik vir die Here. Al die vet behoort aan die Here.

17. Julle en julle nageslag moet altyd onthou, oral waar julle woon: Julle mag nooit vet of bloed eet nie.”

Levitikus 3