Levitikus 27:14 Bybel vir Almal (ABA)

“Wanneer ’n persoon sy huis aan die Here wy, dan moet die priester sê hoeveel die persoon moet betaal. Miskien is dit ’n goeie huis, miskien is dit ’n slegte huis, dit maak nie saak nie. Die priester moet sê hoeveel die persoon moet betaal, en die persoon moet dit dan betaal.

Levitikus 27

Levitikus 27:11-17