Levitikus 23:24 Bybel vir Almal (ABA)

“Jy moet vir die Israeliete sê: Julle moet op die eerste dag van die sewende maand ’n spesiale Sabbatdag vier. Julle moet bymekaarkom en julle moet julleself wy. Julle moet ramshorings blaas en julle moet skree.

Levitikus 23

Levitikus 23:19-30