Levitikus 19:1-3 Bybel vir Almal (ABA)

1. Die Here het vir Moses gesê:

2. “Jy moet vir die hele volksvergadering van die Israeliete sê: Julle moet julleself aan My wy, want Ek, julle God die Here, is heilig.

3. “Elke persoon moet sy ouers respekteer en julle moet my Sabbatdae vier. Ek is julle God die Here.

Levitikus 19