Levitikus 18:1-12-13 Bybel vir Almal (ABA)

1. Die Here het vir Moses gesê:

10. Jy mag nie seks hê met jou kleindogter nie, want dit sal skande bring oor jou naam.

11. Jy mag nie seks hê met jou halwe suster nie, sy is jou suster.

12-13. Jy mag nie seks hê met jou tannie nie, sy is jou pa of jou ma se suster.

Levitikus 18