Levitikus 15:21-23 Bybel vir Almal (ABA)

Elkeen wat raak aan die bed of die stoel of iets waarop die vrou gesit het, moet sy klere was en hy moet homself bad. Hy is onrein tot die aand.

Levitikus 15

Levitikus 15:19-31