Levitikus 15:18 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer ’n man by ’n vrou slaap en daar kom saad uit sy geslagsorgaan, dan moet hulle altwee bad. Hulle is onrein tot die aand.

Levitikus 15

Levitikus 15:12-19