Levitikus 15:13 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer daardie man gesond geword het, dan moet hy sewe dae wag. Daarna moet hy sy klere was en hy moet homself bad in vars water, dan sal hy rein wees.

Levitikus 15

Levitikus 15:10-14