Dan moet die priester van die olyf-olie wat in sy hand is, smeer aan die persoon se regter-oor en sy regter-duim en sy regter-groottoon, hy moet dit smeer bo-oor die bloed van die skuld-offer.