Levitikus 13:26 Bybel vir Almal (ABA)

As die priester na die seerplek kyk, en die hare op die plek is nie wit nie, en die seerplek is nie dieper as die vel nie en dit is nie meer rooi nie, dan moet die priester die persoon sewe dae lank toesluit.

Levitikus 13

Levitikus 13:19-30