Levitikus 1:17 Bybel vir Almal (ABA)

Hy moet die duif se vlerke amper afskeur, maar hy moenie dit heeltemal afskeur nie. Dan moet hy dit heeltemal op die altaar verbrand. Dit is ’n brand-offer, ’n vuur-offer, dit ruik lekker vir die Here.”

Levitikus 1

Levitikus 1:8-17