Klaagliedere 5:10-12 Bybel vir Almal (ABA)

10. Ons is so honger dat ons siek isen koors het,ons vel is so warm soos ’n oond.

11. Die mense wat oor ons regeer,het ons vroue en ons jongmeisies verkragin Sion en in die stede van Juda.

12. Die mense wat oor ons regeer,het ons amptenare opgehangaan hulle hande,hulle respekteer nie ons leiers nie.

Klaagliedere 5