Klaagliedere 4:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here was kwaad,Hy het nie opgehou om hulle te straf nie.Hy het ’n vuur aangesteek in Jerusalem,en die hele stad het verbrand.

Klaagliedere 4

Klaagliedere 4:9-19