Klaagliedere 2:21 Bybel vir Almal (ABA)

Seuns en ou manne lê saam doodop die strate.My jongmeisies en my jongmannehet gesterf in die oorlog.U het hulle laat sterf toe U kwaad was,U het hulle doodgemaak,U was nie jammer vir hulle nie.

Klaagliedere 2

Klaagliedere 2:18-22