Josua 3:8 Bybel vir Almal (ABA)

En jy moet self vir die priesters wat die verbondskis dra, sê: ‘Wanneer julle by die water van die Jordaan-rivier kom, dan moet julle in die rivier gaan staan.’ ”

Josua 3

Josua 3:1-14