Josua 3:1 Bybel vir Almal (ABA)

Josua het vroeg die oggend weggegaan van Sittim, hy en al die Israeliete, en hulle het by die Jordaan-rivier gekom. Hulle het die nag daar gebly voordat hulle oorgegaan het.

Josua 3

Josua 3:1-3