Josua 24:18 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het al die volke weggejaag om plek te maak vir ons, Hy het ook die Amoriete weggejaag wat in die land gewoon het. Ons sal ook die Here dien, want Hý is ons God.”

Josua 24

Josua 24:13-20