Josua 16:3 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna gaan die grens wes na die grens van die Jafletiete tot teen die grens van die stad Bet-Goron-Onder en die stad Geser, en dan tot teen die see.

Josua 16

Josua 16:1-9