Josua 15:40-46 Bybel vir Almal (ABA)

40. Kabbon, Lagmas, Kitlis,

41. Gederot, Bet-Dagon, Naäma en Makkeda. Dit was 16 stede en die dorpies daar naby.

42. Die Juda-stam het ook hierdie stede gekry: Libna, Eter, Asan,

43. Jiftag, Asna, Nesib,

44. Keïla, Aksib en Maresa. Dit was nege stede en die dorpies daar naby.

45. Die Juda-stam het ook Ekron, en die woonplekke en dorpies daar naby, gekry,

46. en wes van Ekron het hulle al die stede naby Asdod, en die dorpies daar naby, gekry,

Josua 15