Josua 15:32-47 Bybel vir Almal (ABA)

32. Lebaot, Silgim, Ajin en Rimmon. Dit was almal saam 29 stede en die dorpies daar naby.

33. In die Laeveld was daar Estaol, Sora, Asna,

34. Sanoag, En-Gannim, Tappuag, Enajim,

35. Jarmut, Adullam, Soko, Aseka,

36. Saärajim, Aditajim, Gedera en Gederotajim. Dit was 14 stede en die dorpies daar naby.

37. Hulle het ook hierdie stede gekry: Senan, Gadasa, Migdal-Gad,

38. Dilan, Mispe, Jokteël,

39. Lakis, Boskat, Eglon,

40. Kabbon, Lagmas, Kitlis,

41. Gederot, Bet-Dagon, Naäma en Makkeda. Dit was 16 stede en die dorpies daar naby.

42. Die Juda-stam het ook hierdie stede gekry: Libna, Eter, Asan,

43. Jiftag, Asna, Nesib,

44. Keïla, Aksib en Maresa. Dit was nege stede en die dorpies daar naby.

45. Die Juda-stam het ook Ekron, en die woonplekke en dorpies daar naby, gekry,

46. en wes van Ekron het hulle al die stede naby Asdod, en die dorpies daar naby, gekry,

47. en Asdod en die woonplekke en dorpies daar naby, en Gasa en die woonplekke en dorpies daar naby, tot teen Egipte-spruit en die strand van die Groot See.

Josua 15