Josua 15:19-35 Bybel vir Almal (ABA)

19. Sy sê toe: “Jy moet vir my vrugbare grond gee. Jy het vir my die Suid-land gegee, maar nou moet jy vir my ook plekke gee waar daar water is.”Kaleb het toe vir haar plekke gegee waar daar water was in die berge en in die valleie.

20. Die families in die Juda-stam het hierdie stede gekry:

21. Ver in die suide langs die grens van die land Edom het hulle die stad Kabseël gekry, en ook Eder, Jagur,

22. Kina, Dimona, Adada,

23. Kedes, Gasor, Jitnan,

24. Sif, Telem, Bealot,

25. Gasor-Gadatta, Kerijot-Gesron, dit is Gasor,

26. Amam, Sema, Molada,

27. Gasar-Gadda, Gesmon, Bet-Pelet,

28. Gasar-Sual, Berseba, Bisjoteja,

29. Baäla, Ije-Abarim, Esem,

30. Eltolad, Kesil, Gorma,

31. Siklag, Madmanna, Sansanna,

32. Lebaot, Silgim, Ajin en Rimmon. Dit was almal saam 29 stede en die dorpies daar naby.

33. In die Laeveld was daar Estaol, Sora, Asna,

34. Sanoag, En-Gannim, Tappuag, Enajim,

35. Jarmut, Adullam, Soko, Aseka,

Josua 15