Josua 12:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

1. Die Israeliete het twee konings oos van die Jordaan-rivier oorwin en die Israeliete het hulle lande gevat, van die Arnon-vallei tot by Hermon-berg, en ook die hele Jordaan-vallei oos van die Jordaan-rivier.

2. Dit was die land van Sihon, die koning van die Amoriete, hy het in die stad Gesbon gewoon. Hy het regeer oor hierdie dele van land: van die stad Aroër langs die Arnon-vallei, van die middel van die vallei tot teen die Jabbok-vallei, die helfte van die land Gilead, langs die land van die Ammoniete,

Josua 12