Josua 10:27 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die son ondergaan, het Josua gesê hulle moet die liggame afhaal van die bome. Hulle het dit gedoen en hulle het die liggame in die grot gegooi waar die vyf konings weggekruip het. Toe het hulle groot klippe voor die grot gesit. Die klippe is nou nog daar.

Josua 10

Josua 10:18-30