Johannes 9:40 Bybel vir Almal (ABA)

Die Fariseërs wat by Jesus was, het gehoor wat Jesus sê. Toe sê hulle vir Hom: “Ons is nie blind nie.”

Johannes 9

Johannes 9:36-41