Johannes 5:41-43 Bybel vir Almal (ABA)

41. Ek vra nie dat mense My moet eer nie.

42. Ek ken julle. Ek weet daar is nie liefde vir God in julle harte nie.

43. “Dit is nie Ek wat besluit het om na die wêreld te kom nie. Die Vader het My gestuur, maar julle aanvaar My nie. Maar as iemand anders self besluit om te kom, dan sal julle hom aanvaar.

Johannes 5