Johannes 14:31 Bybel vir Almal (ABA)

maar Ek wil graag hê die mense van die wêreld moet weet dat Ek lief is vir die Vader. Daarom doen Ek alles wat die Vader vir My gesê het. Julle moet nou opstaan, want ons moet gaan.”

Johannes 14

Johannes 14:26-31