Johannes 13:18 Bybel vir Almal (ABA)

“Ek praat nie van julle almal nie. Ek weet vir wie Ek gekies het. Die woorde wat in die Ou Testament geskryf is, sal waar word. Daar is geskryf:“’n Man wat saam met my eet,het my vyand geword.

Johannes 13

Johannes 13:12-25