Johannes 12:3 Bybel vir Almal (ABA)

Maria het ’n halwe liter lekkerruik-olie gebring. Die olie was baie duur, want dit was regte nardus-olie. Maria het die olie op Jesus se voete gegooi en sy het toe Jesus se voete afgedroog met haar hare. Die hele huis het lekker geruik.

Johannes 12

Johannes 12:1-9