Johannes 1:29 Bybel vir Almal (ABA)

Die volgende dag het Johannes gesien Jesus kom na hom toe. Johannes sê toe hard: “Kyk, daar is die Lam wat God vir ons gee! Hy sal die sonde van die wêreld wegneem.

Johannes 1

Johannes 1:27-35