Joël 2:30-32 Bybel vir Almal (ABA)

30. Ek sal vir die mense tekens wys.Daar sal bloed op die aarde wees,en vuur en rook in die lug.

31. Die son sal donker word,en die maan sal rooi word.Dan sal die dag van die Herekom,die groot en verskriklike dag.

32. Dan sal almal vry wordwat die Here aanbid.Almal wat nog lewe,sal vry word in Jerusalem,op Sionsberg.”So het die Here gesê vir die mense wat Hy geroep het.

Joël 2