Job 9:33-35 Bybel vir Almal (ABA)

33. Daar is niemand wat kan luisterna wat ons altwee sê nie,niemand wat kan besluit wie is reg nie,God of ek.

34. Hy moet ophou om my te slaan,Hy moenie aanhou om mybang te maak vir Hom nie,

35. dan sal ek kan praaten ek sal nie bang wees vir Hom nie,maar nou kan ek nie praat nie.”

Job 9