Job 6:1-3 Bybel vir Almal (ABA)

1. Daarna het Job begin praat. Hy het gesê:

2. “As ek al my swaarkryop ’n weegskaal kan weeg,

3. dan sal dit swaarder wees as die sand by die see.Daarom het ek gepraat voordat ek goed gedink het,

Job 6