Job 36:1-3 Bybel vir Almal (ABA)

1. Elihu het nóg gepraat. Hy het gesê:

2. “Job, jy moet nog ’n bietjie wag,ek wil nóg met jou praat,ek wil nóg dinge sê oor God.

3. Ek sal vir jou wys hoe baie ek weet,ek wil wys dat God regverdig is,God wat my gemaak het.

Job 36