Job 30:23-25 Bybel vir Almal (ABA)

23. Ja, ek weet dat U myna die dood wil bring,na die plek waarnatoealmal moet gaan.

24. Maar ek het mense altyd gehelpwanneer hulle swaarkry en skreeen vra dat iemand hulle moet help.

25. Ek het gehuil saam met die mensewat ’n moeilike lewe gehad het,ek was altyd jammer vir arm mense.

Job 30