Job 25:3-6 Bybel vir Almal (ABA)

3. Niemand kan tel hoe grootsy leërs is nie,sy son skyn oor al die mense.

4. Kan ’n mens regverdig wees voor God?Kan ’n mens onskuldig wees?Nee, hy kan nie onskuldig wees nie.

5. Die maan en die sterreis nie blink en helder genoegvir God nie.

6. ’n Mens kan ook nie regverdig wees nie,’n mens wat so onbelangrik is soos ’n wurm.”

Job 25