Job 18:1-3 Bybel vir Almal (ABA)

1. Bildad van die land Suag het weer gepraat. Hy het gesê:

2. “Hoe lank wil julle aanhou praat?Julle moet eers goed dink en dánmoet julle praat.

3. Hoekom hou Job aan om te maakof ons diere is?En hoekom dink hy dat ons dom is?

Job 18