Jesaja 9:2 Bybel vir Almal (ABA)

Here, U het die mense baie meer laat worden U het hulle baie bly gemaak.Hulle is voor U so blysoos in die tyd wanneer hulle die koring afsny.Hulle juig soos wanneer hulle gewen het in ’n oorlogen wanneer hulle die vyande se goed vir hulleself vat.

Jesaja 9

Jesaja 9:1-12