Die Here het my baie bly gemaak,my God het my laat juig.Hy het my gered en gesêek mag weer aan Hom behoort.Hy het vir my fees-klere aangetrek,ek is soos ’n bruidegomwat ’n kroon dra soos ’n priester,ek is soos ’n bruidwat haar juwele aansit.