Jesaja 45:24-25 Bybel vir Almal (ABA)

24. Hulle sal sê: ‘Net die Herekan mense red en sterk maak.’Almal wat nou sê hulle is kwaad vir die Here,sal nie weet wat om te sêwanneer hulle voor Hom kom staan nie.

25. Maar die hele nageslag van Israelsal aan die Here behoort.Hulle sal wees soos Hy wil hê hulle moet wees,en hulle sal bly wees daaroor.”

Jesaja 45