Jesaja 42:8 Bybel vir Almal (ABA)

Ek is die Here, dit is my Naam.Die mense moet My eer, hulle moet niemand anders eer nie.Hulle moet My prys, hulle moenie die beelde van gode prys nie.

Jesaja 42

Jesaja 42:3-13