Jesaja 34:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

1. Volke, julle moet almal luister,die aarde en alleswat op die aarde is,moet luister,die wêreld en alleswat uit die wêreld kom,moet luister.

2. Die Here is baie kwaadvir al die volkeen vir al hulle soldate.Hy sal hulle almal laat doodmaak.

Jesaja 34