Jesaja 32:19-20 Bybel vir Almal (ABA)

19. Hael sal die bosse stukkend slaanen die mure van die stedesal omval.

20. Maar met júlle sal dit goed gaan.Dit sal baie reën.Julle sal koring saaien julle beeste en donkiessal oral wei.

Jesaja 32