Jesaja 29:21 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is die mense wat sê iemandwat niks verkeerd gedoen het nie,het verkeerd gedoen.Hulle keer wanneer iemanddie mense wil strafwat verkeerd doen,hulle wil mense straf wat reg lewe.

Jesaja 29

Jesaja 29:15-24