Jesaja 25:4-5 Bybel vir Almal (ABA)

want arm mensewat probleme gehad het,kon na U toe vlug.Wrede mense het ons aangeval.Hulle asem was soos ’n reën-stormin die winter,dit was soos die son wat brandin die droë woestyn.Maar U was vir die arm mensesoos ’n plek waar hulle veilig wasin die reën-storm.U was soos ’n skaduweewanneer die son hulle brand.U het die wrede vyandelaat ophou raas en juig,dit was soos wanneer ’n wolk’n skaduwee maaken die son ophou brand.

Jesaja 25

Jesaja 25:1-8